News archive

News archive - September-2015

Interview: Where can drought experienced by farmers lead to

CEO of AGBIZ, John Purchase talks about the drought that is experienced by farmers and where it can lead to. Click to listen
- RSG Geldsake 

07.10.2015 / Agbiz in the news

More

Landbounuusmaker - Dr John Purchase

‘Ons mededingendheid is besig om stelselmatig te kwyn.’ Dr. John Purchase, hoof van Agbiz.
- Landbouweekblad 

02.10.2015 / Agbiz in the news

More

Successful land reform means appeasing two opposing groups

Over the past few months, the South African government has been involved in a lengthy consultative process to find a much-needed solution to the land reform system. 
- Farmer's Weekly 

02.10.2015 / Agbiz in the news

More

Beleggingsklimaat by AMT-vooruitskouing ondersoek

Uitdagings en geleenthede in die landbou-beleggingsomgewing was onder die onderwerpe wat by vanjaar se AMT Suid-Afrikaanse Agrivooruitskouingskonferensie onder die loep gekom het. Lindie Stroebel, bestuurder van agribesigheidsintelligensie by Agbiz het in haar aanbieding verwys na faktore wat teen Suid-Afrika tel en die landbou-beleggingsomgewing striem.
- Veeplaas 

30.09.2015 / Agbiz in the news

More

Alarming Farming Facts

Realestatemagazine listed alarming farming facts in an article on agritoursm.

29.09.2015 / Agbiz in the news

More

Vrye handel sal AGOA-swaard lig

Die Amerikaanse wet op groei en ontwikkeling in Afrika (Agoa) hou talle voordele vir Suid-Afrika in, maar is ook 'n swaard oor die kop. Op lang termyn sal 'n vryhandelsooreenkoms beter wees, skryf CARIEN KRUGER.
- Landbouweekblad 

25.09.2015 / Agbiz in the news

More

Internasionale Handel: Vrye handel sal AGOA-swaard lig

Die Amerikaanse wet op groei en ontwikkeling in Afrika (Agoa) hou talle voordele vir Suid-Afrika in, maar is ook ’n swaard oor die kop. Op lang termyn sal ’n vryhandelsooreenkoms beter wees, skryf CARIEN KRUGER.
- Landbouweekblad 

25.09.2015 / Agbiz in the news

More

Groei in landbou nie genoeg vir bevolking

Die vermoë om aan te pas by verandering sal bepaal hoe suksesvol organisasies en individue in die landbouwaardeketting vorentoe sal wees.  Dit was die boodskap van dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, aan markagente tydens die viering van die 70ste bestaansjaar van die Instituut van Markagente van Suid-Afrika (Imasa).
- Volksblad 

21.09.2015 / Agbiz in the news

More

Finansiers kan grondeise in die wiele ry

Die probleem van grondeise gaan nog vir ’n lang ruk met die Suid-Afrikaanse landbou wees, sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz. Hy was een van die sprekers op die Plantbe­skermings- en Dieregesondheidsvereniging (Avcasa) se jaarkongres. 

18.09.2015 / Agbiz in the news

More

Agbiz calls for evidence based policy formulation

OFM News’ agri Editor Sabrina dean speaks to Agbiz CEO Dr John Purchase about several burning issues in the agriculture sector.
(OFM)

15.09.2015 / Agbiz in the news

More

SA's agri sector "technically" in recession

South Africa’s agriculture sector is technically in recession after posting significant decline over the last two quarterly surveys.  This is according to Agbiz CEO John Purchase, who says the 17,4% decline in the second quarter came after the sector had already declined by around 16% in the first quarter of the year.
- OFM 

14.09.2015 / Agbiz in the news

More

‘Never waste a crisis’ - Ramaphosa tells NEDLAC summit

Slow economic growth and the difficulties facing South Africa as a result of energy supply constraints should not only be seen as challenges. These trying times also offered an opportunity for South Africa to reflect on what the cause was of this situation. This was according to deputy president Cyril Ramaphosa at the NEDLAC summit held in Pretoria recently.
- Farmer's Weekly 

14.09.2015 / Agbiz in the news

More

Finansiers kan grondeise in die wiele ry

Die probleem van grondeise gaan nog vir 'n lang ruk met die Suid-Afrikaanse landbou wees, sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz.
- Landbouweekblad 

14.09.2015 / Agbiz in the news

More

Hoenders: VSA maak stem dik

Selfs Suid-Afrikaanse rolspelers waarsku nou dat die Obama-regering in die VSA keelvol raak omdat hy steeds nie 'n flentertjie hoender tariefvry na Suid-Afrika kon uitvoer nie. 
- Netwerk24 

14.09.2015 / Agbiz in the news

More

Aksieplan kan koringbedryf red

Die beoogde Koringplan waarmee die koringbedryf gered moet word en wat deur die Koringforum opgestel word, is nog nie afgehandel nie. GERRIT BEZUIDENHOUT kyk waar sake staan. 
- Landbouweekblad 

09.09.2015 / Agbiz in the news

More

Landbouprobleme geen verrassing

Ekonomiese kenners in die landbou sê die tweede groot inkrimping in die landbou se bruto binnelandse produk (BBP) in opeenvolgende kwartale is geen verrassing nie. Hoewel die droogte die grootste oorsaak is, is daar ook ander redes.

Statistieke SA het verlede week aangekondig dat die ekonomie in die tweede kwartaal vanjaar met 1,3% ingekrimp het. Die faktore wat die meeste tot die afname in die BBP bygedra het, was die landbou, wat met 17,4% vir die kwartaal gekrimp het, mynbou met 6,8% en vervaardiging (6,3%). In die eerste kwartaal het die landbou ook met 16,6% gedaal. Tegnies gesproke is dié sektor nou in ’n resessie.
- Landbouweeklbad 

09.09.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber