News archive

News archive - April-2015

Grondplafonne in landbou - Partye kry 36 uur

Boere en die regering kan mekaar steeds nie vind oor die drastiese gewysigde grondplafonne nie.  Dié aangeleentheid en ander grondkwessies is op 'n dringende vergadering tussen Minister Gugile Nkwinti die grootste landbou-organisasies bespreek. 

23.05.2015 / Agbiz in the news

More

Confusion at BEE Code reversal

The local business sector has expressed deep concern at the dti's recent flip-flop on the issue of recognition given to businesses, according to the amended Codes of Good Practice (generic BEE codes).
- Farmer's Weekly 

22.05.2015 / Agbiz in the news

More

Nkwinti ignoreer R15 miljard-aanbod vir grondfinansiering

Dit is nou al langer as twee maande dat mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, ’n aanbod van R15 miljard se finansiering vir grondhervorming oor die volgende 15 jaar ignoreer wat Suid-Afrika se landboubesighede, gerugsteun deur die banke, op sy tafel gesit het.

22.05.2015 / Agbiz in the news

More

Agriculture leaders support APAP despite scepticism

Minister Senzeni Zokwana recently explained the government's National Development Plan-alignted agriculture policy plan to parliament.
- Farmer's Weekly 

19.05.2015 / Agbiz in the news

More

Nuwe bestuur versterk Agri SA

Mnr. Omri van Zyl, ’n senior vennoot by die finansiëledienste maatskappy Deloitte, is as die nuwe uitvoerende direkteur van Agri SA aangestel in die plek van mnr. Hans van der Merwe wat einde November aftree. 
- Landbouweekblad 

15.05.2015 / Agbiz in the news

More

Hervorming van grond werk nie nou, sê Roelf Meyer

Bothaville. – Grondhervorming soos dit nou lyk, werk nie. 
Die regering vermors geld en niemand vind baat daarby nie, meen Roelf Meyer, voorsitter van die In Transformasie-projek. 

15.05.2015 / Agbiz in the news

More

Nuwe senior ekonoom by Agri SA

Me. Thabi Nkosi is die nuwe senior ekonoom by Agri SA in die plek van mnr. Dawie Maree, wat nou hoof van FNB se landbou-inligting en -bemarking is.
- Landbouweekblad 

15.05.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber