News archive

News archive - August-2014

SA ly onder EU, Russe se sanksie-oorlog

Selfs Suid-Afrika spring nie die gevolge van Rusland se verbod op die invoer van voedsel van die Europese Unie (EU) en die VSA vry nie.  Die handelsafwykings wat die verbod veroorsaak, raak reeds voedselpryse wêreldwyd, sê dr. John Purchase en Tinashe Kapuya van die sakekamer Agbiz.

15.09.2014 / Agbiz in the news

More

Anderkant die reënboog - Landbank wys dit kan gedoen word

Dis verstommend om te sien wat gedoen kan word as ’n mens die regte mense aanstel om skynbaar onmoontlike probleme op te los.

05.09.2014 / Agbiz in the news

More

Agbiz Congress 2014

Agbiz sincerely thanks everyone that supported us in making the Agbiz Congress 2014 such a successful event. We wish to particularly express our gratitude to each of the 250 attendees and 20 speakers, as well as extend our thanks and appreciation to all our sponsors and supporters.  The congress presentations are now available to view on the Agbiz Congress web page.

02.09.2014 / Agbiz in the news

More

Regering en boere begin vatplek kry

Wedersydse aanklank was een van die kenmerke op ’n geskiedkundige ontmoeting tussen die Regering en van die land se voorste kommersiële boere.

29.08.2014 / Agbiz in the news

More

Landbank staan blakend gesond uit sterfbed op

Die afgelope week het Lindiwe Mdladlose, waarnemende uitvoerende hoof van die Landbank, met groot trots die instansie se jaarresultate aangekondig.  Theo Potgieter, voormalige nie-uitvoerende direkteur van die Landbank het net lof vir die kundige direksielede wat deur die jare gehelp het om die skip van koers te laat verander – mense soos Nomavuso Mnxasana, deesdae onder meer in die direksie van Nedbank, Patrick Mathidi, nou by Rand Merchant Bank, prof. Mohammad Karaan asook, meer onlangs, dr. John Purchase van Agbiz.

23.08.2014 / Agbiz in the news

More

Zuma woos USA investment in local agro-processing

President Jacob Zuma used his recent visit to the USA as an opportunity to encourage American investment in SA agro-processing.

22.08.2014 / Agbiz in the news

More

Less than 2% of agriculture investments in Africa successful

African land for food production became a popular target for investors following the spike in food prices in 2008, even as less than 2% of agricultural investments showed signs of success in the south of the continent.

15.08.2014 / Agbiz in the news

More

Agbiz wil ’neef’ van landbou bly

Die landbousakekamer Agbiz wil ’n gewaardeerde lid van die landboufamilie te bly, maar “ons is nie deel van dieselfde gesin nie”. Mnr. Schalk Pienaar, voorsitter van Agbiz, het op die kongres gesê Agbiz “wil ’n goeie neef bly, maar nie ’n broer nie”.

15.08.2014 / Agbiz in the news

More

Heelwat grond in Afrika reeds boerderye

Hoewel Afrika se ingewikkelde  probleme vandag beter verstaan word, weet niemand werklik hoe om dit te oorkom nie.

15.08.2014 / Agbiz in the news

More

Agbiz Members

  • Absa AgriBusiness
  • Afgri Operations Ltd
  • Afrivet
  • Agri Expo
  • AFMA
  • Agrifusion
  • Agri Mega Group
  • Alltech (Pty) Ltd
  • Association of Agritourism South Africa (AASA)
  • AVCASA
  • Barloworld Handling Materials
  • Bathopele
  • Beefmaster
  • BKB Ltd
  • Capespan
  • Certisure
  • Citrus Growers Association
  • Durban Fresh Produce Market
  • East London Industrial Development Zone
  • Engen
  • Farmwise Grains (Pty) Ltd
  • FNB
  • Fraserburg Koöp Bpk
  • Fresh Produce Exporters' Forum (FPEF)
  • GWK Limited
  • Highveld Egg Co-op Ltd
  • Hans Merensky Holdings
  • Humansdorpse Koöp Bpk Trading as The Co-op/Die Kooperasie
  • Industrial Development Corporation
  • Institute of Market Agents of SA (IMASA)
  • John Deere
  • Kimech Agri Tractor and Machinery CC
  • Kaap Agri Bedryf Ltd
  • KLK Landbou Bpk
  • Land Bank
  • Marsh Africa
  • Monsanto
  • Mosstrich Ltd
  • Mutual & Federal Agri
  • National Agricultural Marketing Council (NAMC)
  • Nedbank
  • Netafim
  • PMI SA
  • NWK Ltd
  • Obaro
  • Old Mutual
  • Overberg Agri Bedrywe (Edms) Bpk
  • OVK Operations Ltd
  • Pioneer Hi-Bred RSA (Pty) Ltd
  • PwC South Africa
  • Rovic Leers
  • SA Agri Academy
  • Saltcor
  • San Miguel Fruits SA
  • Sansor
  • Santam Agriculture
  • Senwes Ltd
  • Signa
  • Standard Bank Agriculture
  • SSK
  • Suidwes Agriculture Ltd
  • Sundays River Citrus Company (Pty) Ltd