News archive

News archive - December-2011

IDC to spend billions on developing SA agro-processing

South Africa’s Industrial Development Corporation (IDC) intends spending around R4,5 billion over the next five years to develop the country’s agro-processing sector.

It has already committed R800 million during its current financial year to create production capacity in more than 30 agro-processing companies. The IDC estimates this resulted in 3 700 new jobs.

03.02.2012 / Agbiz in the news

More

Struikelblokke op die wins-pad

Kaapstad. – Die koste om in Suid-Afrika sake te doen, is die grootste uitdaging vir ondernemings en hul winsgewendheid.

Dit is die mening van die Landboubesigheidskamer (LBK) soos vervat in ’n dokument oor die vooruitsigte en verwagtinge vir landbousake in 2012.

“Geadministreerde pryse en die koste om die nasionale infrastruktuur soos tolpaaie, hawens en soortgelyke dienste te benut is proporsioneel te hoog,” sê die LBK. Die ekonomie het ’n behoefte aan infrastruktuur-ontwikkeling, maar as dit te veel kos, is die langtermynuitwerking destruktief.

24.01.2012 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber