24.01.2014

Hoe raak 'n nasionale minimum loon die landbou?

Die ANC het die moontlike instelling van ’n nasionale minimum loon as een van sy doelwitte vir die volgende vyf jaar gelys. Landbouweekblad het met ’n paar belanghebbendes  gepraat om uit te vind hoe die dié stap die landbousektor kan beïnvloed.

Die impak van ’n nasionale minimum loon op die landbou sal afhang van die perk waarop dit ingestel word, sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz. » More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber