14.02.2014

Produktiwiteit en inligtingsbestuur belangrik vir landbou

Skaalekonomie en doeltreffendheid in die voorsieningsketting gaan nie alle landbou-ondernemings se probleme oplos nie.
Produktiwiteit en inligtingsbestuur is ook noodsaaklik, sê dr. John Purchase, hoof uitvoerende beampte van die landbousakekamer Agbiz.  Volgens Purchase is kleinhandelaars vandag “die reuse in die waardeketting, of ons daarvan hou of nie”.  “Hulle is magtig, want hulle besit die inligting oor verbruikers.”  » More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber