03.05.2014

‘SA knel landbousake in Afrika’

Suid-Afrika se eensydige opskorting van bilaterale beleggingsooreenkomste knou die uitbreiding van Suid-Afrikaanse landbou-ondernemings na die res van Afrika, sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz.
Dié ooreenkomste verleen wedersydse beskerming aan Suid-Afrikaanse beleggers en die land met wie die verdrag aangegaan is, asook daardie land se beleggers in Suid-Afrika.  Lees meer