17.05.2014

Nampo: Dit gaan baie goed met ons landbou, hoor boere...

Op die 48ste Nampo-oesdag die afgelope week was dit duidelik: Dit gaan báie goed met landbou in Suid-Afrika, ondanks die beoogde heropening van grondeise en onvriendelike arbeidswetgewing.
Dr. John Purchase, hoof van Agbiz, wat onder meer met die regering samesprekings voer, sê die regering skop vas teen die samesmelting van groot landboumaatskappye en wil eerder meer, kleiner ondernemings hê.  “Ek dink tog ons kon hulle koppe swaai om te besef dit gaan nie werk nie omdat ons met groot buitelandse maatskappye moet meeding,” sê hy. Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber