02.07.2014

Landbouministers laat nie gras onder voete groei

Anders as sommige van hul voorgangers, laat Senzeni Zokwana, nuwe minister van landbou, en sy adjunk, Bheki Cele, nie gras onder hul voete groei om belanghebbendes in die landbousektor te ontmoet nie.
Hulle het eergister met ’n aantal landbou-organisasies vergader en gister die uitvoerende hoofde van openbare ondernemings in landbou ontmoet.  Die landbou-organisasies wat met die twee ministers vergader het, sluit in die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa), die National African Farmer’s Union (Nafu), die Transvaalse Landbou-unie (TLU) en die Agri-Sektor-eenheids­forum (Asuf). Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber