05.09.2014

Anderkant die reënboog - Landbank wys dit kan gedoen word

Dis verstommend om te sien wat gedoen kan word as ’n mens die regte mense aanstel om skynbaar onmoontlike probleme op te los.

Hadebe het hom omring met die kundigste mense, en blykbaar het direksielede, soos Nomavuso Mnxasana, deesdae in Nedbank se direksie, Patrick Mathidi, tans by Rand Merchant Bank, landbou-yster prof. Mohammad Karaan en Agbiz se woelige dr. John Purchase, kritiese leiding gegee om sake weer op koers te kry.  Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber