09.03.2015

Grondhervorming: R1 mjd. se hulp belowe as staat sy kant bring

Kommersiële landboufinansiers is bereid om R1 miljard per jaar vir grondhervorming voor te skiet.

Dit sal die eerste keer wees dat dié sektor geld vir grondhervorming eenkant sit – maar die voorwaarde is dat die regering sy kant bring om suksesvolle grondhervorming moontlik te maak, sê Schalk Pienaar, voorsitter van die landbousakekamer Agbiz. Read more
www.netwerk24.com 

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber