12.03.2015

Agbiz, banke sit geldplan op tafel

Banke en landbou-ondernemings sal grondhervorming op 'n kommersiële grondslag finansier mits kommersiële boere betrokke is en die Regering ook geld voorsien.

Agbiz en BASA het in 'n voorlegging aan mnr. Nkwinti, minister van Landelike Ontwikkeling en Grondsake, hul voorstel vir finansiering uiteengesit. Daarvolgens moet die Regering jaarliks ministens R1 miljard voorsien en die banke en landboubesigheid sal dienooreenkomstig bydra, sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz. Lees meer»

Bron: Landbouweekblad

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber