05.03.2015

'Voedselsekerheid broos na droogte'

Die eerste weerramp waardeur SA in 22 jaar in die gesig gestaar word, is 'n herinnering aan die broosheid van voedselsekerheid, het Louw Steytler, Graan SA se voorsitter, by Graan SA se kongres gesê.

Schalk Pienaar, voorsitter van Agbiz, het gesê grondhervorming kan net suksesvol wees as die ware doelwit daarvan vohoubare, lewensvatbare en ekonomiese voedselproduksie is.  Lees meer»

Bron: Die Burger

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber