14.05.2015

Subsidievoorstel

Kommersiële landboufinansiers se voorstel dat die sektor R1 miljard per jaar vir grondhervorming sal voor-skiet, is ná twee en `n half maande steeds nie op die regering se radar nie.
- Sake 24 

Schalk Pienaar, voorsitter van die landbousakekamer Agbiz, het Woensdag op 'n paneelbespre- king op die Nampo-oesdag in die Vrystaat gesè die landboufinansiers het sedert die plan aan die einde van Februarie aan Nkwinti oorhandig is, nog niks van hom gehoor nie. Lees meer