28.05.2015

Onsekerheid keer beleggings in landbou

Landboukenners waarsku dat voortslepende onsekerheid oor die regering se grondhervormingsplanne beleggings in die landbousektor ernstig begin knou.
- Sake 24 

"Die politieke omgewing het nou, meer as ooit, 'n bepalende faktor vir groot sakebesluite in die landbou geword," se Lindie Stroebel, bestuurder van die landboubesigheidskamer Agbiz se landbousake-inligting. Sy sê politici is geneig om uitsprake oor landbou te maak sonder om te verstaan wat die invloed daarvan op sakevertroue en beleggings in die bedryf is.  Meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber