15.05.2015

Nuwe bestuur versterk Agri SA

Mnr. Omri van Zyl, ’n senior vennoot by die finansiëledienste maatskappy Deloitte, is as die nuwe uitvoerende direkteur van Agri SA aangestel in die plek van mnr. Hans van der Merwe wat einde November aftree. 
- Landbouweekblad 

Mnr. Schalk Pienaar, voorsitter van Agbiz, het gesê die goeie verhouding tussen die twee organisasies sal voortgesit word. Die landbou is nie in ’n goeie posisie binne die politiek nie en die groot uitdaging is om die landbou uit hierdie hoek te kry. Meer