06.05.2015

Besoek aan SA se grootste privaat-sitrusprodusent

Lede van Landbouskrywers SA Nood het Suid-Afrika se grootste privaat-sitrusprodusent gedurende Mei 2015 besoek. Die mediagroep het verteenwoordigers van Agbiz, Monsanto, Mutual en Federal, Fertasa en Agri Connect ingesluit.
Bosveld Group

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber