14.07.2015

SA landboubesigheidskamer oor die uitkoms van die Wêreld Agri-tegnologie Ekspo

In 'n onderhoud met RSG Geldsake sê Dr John Purchase dat toegang tot nuwe tegnologie belangrik is vir Suid-Afrika om kompeterend te bly. Hy het onlangs die Wêreld Agri-tegnologie Ekspo in Milan, Italië, besoek.

Klik hier om te luister na die onderhoud.

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber