03.07.2015

Groot grondeise kom in toekoms

“Nuwe grondeise kan Suid-Afrika van R129 miljard tot R179 miljard kos,” sê John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, by die jaarvergadering en inligtingsdag van die Inmaakvrugte-produsentevereniging op Worcester.
- Landbouweekblad 

Hy waarsku dat groei in die landbousektor te wisselvallig en stadig is. “Die gemiddelde 1,8% wat die sektor jaarliks groei, hou nie tred met die bevolkingsgroei nie. Die onsekerhede oor grondeise maak die georganiseerde landbou op die oomblik die seerste.” Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber