05.06.2015

Plafonne bestem vir grondwethof

Al is die deur nog nie finaal toe vir gesprekke oor grondplafonne nie, wil dit voorkom of die onderskeie partye nie hul standpunte daaroor gaan verander nie en of die kwessie uiteindelik in die Grondwethof sal draai.
- Landbouweekblad 

’n Geslote vergadering in Pretoria deur mnr. Gugile Nwkinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, om die landbousektor se kwellinge oor uitlatings in sy begrotingsrede te bespreek, het grootliks op ’n dooie punt uitgeloop.  Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber