05.06.2015

Regerings ook nou in hoenderkryt

Met ’n gaping van 60 000 ton hoendervleis tussen wat Amerika wil hê en wat Suid-Afrika bereid is om op te offer, het die twee lande se regerings nou ingegryp by onderhandelings tussen die twee pluimveebedrywe. 
- Landbouweekblad 

Suid-Afrika kan nie meer weens die hoendervleiskwessie uit die hernuwing van die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) gelaat word nie, maar die swaard van hersiening hang oor die land se kop. Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber