24.04.2015

Wintergraan: Verslae help saaiboere met besluitneming

In die lig van die belangrikheid van voedsel­sekerheid, die wisselvallige pryse van graan en oliesade en die gebrek aan genoeg inligting oor toekomstige voorraadvlakke, is die Suid-Afrikaanse Vraag-en-aanbodramingskomitee vir graan en oliesade in 2012 op die been gebring. 
- Landbouweekblad 

Vir saaiboere is die gereelde verslae van die Vraag-en-aan­bodramingskomitee (V&ARK) goeie nuus, want dit skets ’n duideliker prentjie van die voorraadvlakke en hoe die vraag-en-aanbodsi­tuasie daarop reageer. Dr. John Purchase van die Landbousakekamer (Agbiz) is voorsitter van ’n komitee wat toesig hou oor die werk van die V&ARK. Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber