10.04.2015

Anderkant die reënboog - Op soek na geld

Geld. Dit raak ál skaarser. Die manne op die Nasionale Wolkwekersvereniging se jaarvergadering op Cradock sê dis nie grondhervorming wat hulle laat wakker lê nie, maar produksiekoste.
Boere gaan ook al hoe meer sukkel om geld in die hande te kry. Verlede jaar se oorlaatskuld moet nog betaal word, en die gespook om produksiekrediet vir die nuwe produksiejaar te kry, lê nog voor. Baie boere wat moet geld vra, is eenmansake. Dit is presies die probleem, sê die ekonome Dawie Roodt van die Efficient Groep en Lindie Stroebel van Agbiz.  Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber