08.05.2015

Tyd vir praat, nie gewere koop nie

Dit is nóú die tyd om met eensgesinde mense in die ANC te praat, het dr. Jan Venter, politieke ontleder, aan landbousakelui gesê. “Dit is nie die tyd om ’n geweer te koop en onder die bed weg te kruip nie.”  Venter het gepraat op die bekendstelling van die landbousakekamer Agbiz se eerste politieke landbou-ekonomiese verslag.
- Landbouweekblad 

Sy boodskap aan landbousakelui is: “Julle word regstreeks geraak, maar julle is nie magteloos nie. Julle moet organiseer en met hierdie mense praat, nie net in die ekonomiese veld nie, maar ook in die politieke veld.” Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber