05.07.2015

SA landbou steier onder ergste droogte sedert 1992

Suid-Afrika se landbousektor kan vanjaar verliese van R10 miljard ly weens die ergste droogte sedert 1992. Veral boere wat mielies, sonneblomme en sojabone in KwaZulu-Natal, die Vrystaat, Limpopo, Noordwes en die Noord-Kaap verbou, gaan sukkel. 
- Netwerk24 

Die Verenigde Nasies se werkgroep oor voedselsekerheid het bevind dat die droogte tot ’n afname in mielie-produksie en ’n styging van 6,4% in voedselpryse gelei het. Lees meer 

Die artikel was ook gepubliseer in Rapport op 7 Julie 2015

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber