23.06.2015

Tot 397 000 nuwe grondeise verwag

Sowat 397 000 nuwe grondeise, wat die land tot R179 miljard kan kos, moet verwag word, sê dr. John Purchase.
- Landbouweekblad 

Tot 397 000 nuwe grondeise kan in die toekoms verwag word. Dit gebeur selfs dat vyf tot ses eise op dieselfde grond bestaan – en dikwels op gronde wat dikwels reeds aan nuwe eienaars oorgedra is. “Nuwe grondeise kan die land tussen R129 en R179 miljard kos,” het mnr. John Purchase, uitvoerende hoof van die Agbiz Landbousakekamer, op Worcester gesê. Lees artikel

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber