14.09.2015

Finansiers kan grondeise in die wiele ry

Die probleem van grondeise gaan nog vir 'n lang ruk met die Suid-Afrikaanse landbou wees, sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz.
- Landbouweekblad 

Hy was een van die sprekers op die Plantbeskermingsvereniging (AVCASA) se jaarkongres.  Hy moes die belangrikste vraagstukke in die Suid-Afrikaanse landbou belig, waarvan restitusie een van die grootstes is.  Hy reken die finansiële situasie waarin die landbou homself beving, is 'n maeletjie vir grondhervorming.  Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber