21.09.2015

Groei in landbou nie genoeg vir bevolking

Die vermoë om aan te pas by verandering sal bepaal hoe suksesvol organisasies en individue in die landbouwaardeketting vorentoe sal wees.  Dit was die boodskap van dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, aan markagente tydens die viering van die 70ste bestaansjaar van die Instituut van Markagente van Suid-Afrika (Imasa).
- Volksblad 

Groei in landbou

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber