14.01.2016

Agoa: Swak rand maak speelveld gelyker

Agbiz het met Faizel Ismael, Suid-Afrika se hoofonderhandelaar oor die nuwe Agoa-ooreenkoms, gepraat om meer duidelikheid te kry oor die aankondiging dat Suid-Afrika se Agoa-voordele steeds opgeskort kan word.
“Die finale toets vir die Amerikaners is wanneer hul pluimveeprodukte ingevolge die nuwe stelsel op ons rakke verskyn,” sê dr. John Purchase, hoof van die landbousakekamer Agbiz.  Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber