25.01.2016

SEB-vereistes te streng vir boere

Primêre landbouprodusente behoort nie aan dieselfde vereistes vir swart ekonomiese bemagtiging (SEB) te moet voldoen as wat vir landbou-sakeondernemings geld nie.  Só lui ʼn voorstel van Agbiz in sy kommentaar op die voorgestelde SEB-kode vir die landbousektor.
- Landbou.com 

Agbiz sê een van die voorgestelde vereistes waaraan familieboerderye en koöperasiesmoeilik sal kan voldoen, is die kriteria vir swart eienaarskap.

Die sakekamer benadruk in sy kommentaar dat hy SEB ondersteun, maar sê  dit is ook belangrik dat landbou-ondernemings volhoubaar is en nie finansieel deur die SEB-vereistes geknou word nie.  Lees volledige artikel

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber