25.02.2016

Kommersiële landbou staan nou alleen

Die kommersiële landbou moet besef dat hy eintlik op sy eie is en moet geen aalmoese van owerheidsweë verwag nie.
- Landbouweekblad

ʼn Nuwe rigting vir die ekonomie en meer vennootskappe tussen die staats- en private sektor. Dit was van die algemene kwessies wat paneellede geloof het by ʼn bespreking van die Begroting wat Absa AgriBesigheid aangebied het.

Die paneel, bestaande uit dr. Langa Simela, sake-ontwikkelingsbestuurder by Absa AgriBesigheid se sentrum vir uitnemendheid, mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom by Absa AgriBesigheid , dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz, en prof. Ferdi Meyer, direkteur van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP), het die volgende punte uitgelig wat die landbou in besonder raak. Lees meer

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber