11.11.2016

Trump kan lei tot handelsoorlog

Mnr. Wandile Sihlobo, hoof van ekonomiese en landbousake-inligting by Agbiz, sê die internasionale sentiment jeens Trump sal waarskynlik negatief wees weens onsekerheid oor sy beleidsrigting.
- www.landbou.com


Mnr. Donald Trump se oorwinning in die VSA se presidentsverkiesing kan wêreldhandel en die plaaslike landbou nadelig raak.
Die vraag is hoeveel van “kandidaat Trump” se verkiesingsbeloftes rakende internasionale handel “president Trump” gaan uitvoer, sê mnr. Peter Draper, ekonoom en besturende direkteur van Tutwa Consulting. Handelskwessies was ’n belangrike bepaler van Trump se sukses.

Lees volledige artikel

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber