08.07.2011

Nkwinti betrek boere

Boere gaan die eerste keer ’n sê hê in nuwe beleid oor grondkwessies. Hul betrokkenheid

daarby gaan hul oorlewing bepaal, het dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, in

Pretoria gesê ná ’n werksessie met mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike

Ontwikkeling en Grondhervorming.

De Jager sê dié boodskap moet nou dringender as vantevore by boere tuisgebring word en

gesoute onderhandelaars gaan nodig wees.

Boere gaan die eerste keer ’n sê hê in nuwe beleid oor grondkwessies. Hul betrokkenheid

daarby gaan hul oorlewing bepaal, het dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, in

Pretoria gesê ná ’n werksessie met mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike

Ontwikkeling en Grondhervorming.

De Jager sê dié boodskap moet nou dringender as vantevore by boere tuisgebring word en

gesoute onderhandelaars gaan nodig wees. To download this article, click here.

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber