News archive

News archive - February-2015

Plafonne bestem vir grondwethof

Al is die deur nog nie finaal toe vir gesprekke oor grondplafonne nie, wil dit voorkom of die onderskeie partye nie hul standpunte daaroor gaan verander nie en of die kwessie uiteindelik in die Grondwethof sal draai.
- Landbouweekblad 

05.06.2015 / Agbiz in the news

More

Agbiz political agri-economics report

RSG Geldsake interviewed Lindie Stroebel of Agbiz on the objectives and findings of the new political agri-economy report.  The first report is almost like a status quo – Agbiz created a background of the political environment that will act as a basis for the next reports.

05.06.2015 / Agbiz in the news

More

Klimaat laat sakevertroue daal

Algemene landboutoestande en veral die klimaat is een van die redes vir die daling in agri-besighede se sakevertroue in dié sektor. Agri-besighede se sakevertroue was in die eerste kwartaal van vanjaar 12% laer as ʼn jaar gelede en 3% laer as in die vorige kwartaal.
- Landbouweekblad 

02.06.2015 / Agbiz in the news

More

Stuur jou bootjie in die

Byna elke artikel oor grondhervorming begin met 'n aanhaling uit die mond van 'n belangrike rolspeler wat bevestig dat grondhervorming 'n belangrike politieke prioriteit is. Die artikels gaan dan voort om te verduidelik dat die vraag lankal nie meer is of grondhervorming moet plaasvind nie, maar eerder oor hoe dit gedoen moet word. Dus, hoe kan grondhervorming volhoubaar bestuur word sodat voedselsekerheid, die winsgewendheid van kommersiele boerderye en die reg op grondbesit in Suid-Afrika behoue bly en beskerm word?

01.06.2015 / Agbiz in the news

More

Land reform boat afloat

Almost every article on land reform starts with a quote from an important role-player confirming that land reform is an important political priority. These articles explain that the issue at hand isn't whether land reform is necessary anymore, but rather how it should be done. In other words: how can land reform be managed sustain- ably to maintain and protect food security, the profitability of commercial farming and the right of land ownership in South Africa?
- Stockfarm 

01.06.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber