News archive

News archive - February-2015

Grondhervorming: R1 mjd. se hulp belowe as staat sy kant bring

Kommersiële landboufinansiers is bereid om R1 miljard per jaar vir grondhervorming voor te skiet.

09.03.2015 / Agbiz in the news

More

Vervoer: Strenger wet vir oorlaaide vragmotors

In die toekoms sal nie alleen die vragmotoronderneming aanspreeklik wees vir ’n oorlaaide vragmotor nie, maar ook die persoon wat die vrag stuur (“aanbieder”), sowel as die een wat dit ontvang (“aanvaarder”). Dié wysigings in die Padverkeerswet (Wet 29 van 1989) is daarop gemik om skade aan paaie te voorkom en veiligheid te verbeter.

06.03.2015 / Agbiz in the news

More

'Voedselsekerheid broos na droogte'

Die eerste weerramp waardeur SA in 22 jaar in die gesig gestaar word, is 'n herinnering aan die broosheid van voedselsekerheid, het Louw Steytler, Graan SA se voorsitter, by Graan SA se kongres gesê.

05.03.2015 / Agbiz in the news

More

Grondhervorming: Senzeni Zokwana glo ‘nie genooi’

Senzeni Zokwana, landbouminister, het glo nie ’n uitnodiging na die imbizo oor grondhervorming Donderdag ontvang nie.  Belanghebbendes in die landbou was bitter teleurgesteld dat hy en Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, nie daar was nie.

28.02.2015 / Agbiz in the news

More

Agbiz comments on Budget Speech 2015

"The 2015 Budget Speech by Finance Minister Nhlanhla Nene was actually very predictable under the current volatile economic circumstances," says Lindie Stroebel, Agbiz Manager Agribusiness Intelligence.

27.02.2015 / Media Releases

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber