News archive

News archive - August-2015

Hoenders: VSA maak stem dik

Selfs Suid-Afrikaanse rolspelers waarsku nou dat die Obama-regering in die VSA keelvol raak omdat hy steeds nie 'n flentertjie hoender tariefvry na Suid-Afrika kon uitvoer nie. 
- Netwerk24 

14.09.2015 / Agbiz in the news

More

Aksieplan kan koringbedryf red

Die beoogde Koringplan waarmee die koringbedryf gered moet word en wat deur die Koringforum opgestel word, is nog nie afgehandel nie. GERRIT BEZUIDENHOUT kyk waar sake staan. 
- Landbouweekblad 

09.09.2015 / Agbiz in the news

More

Landbouprobleme geen verrassing

Ekonomiese kenners in die landbou sê die tweede groot inkrimping in die landbou se bruto binnelandse produk (BBP) in opeenvolgende kwartale is geen verrassing nie. Hoewel die droogte die grootste oorsaak is, is daar ook ander redes.

Statistieke SA het verlede week aangekondig dat die ekonomie in die tweede kwartaal vanjaar met 1,3% ingekrimp het. Die faktore wat die meeste tot die afname in die BBP bygedra het, was die landbou, wat met 17,4% vir die kwartaal gekrimp het, mynbou met 6,8% en vervaardiging (6,3%). In die eerste kwartaal het die landbou ook met 16,6% gedaal. Tegnies gesproke is dié sektor nou in ’n resessie.
- Landbouweeklbad 

09.09.2015 / Agbiz in the news

More

Agbiz comments on ANC policy discussion document for NGC

In the week that Statistics South Africa (Stats SA) released the 2015 Quarter 2 GDP figures that indicated that the economy as a whole had contracted by 1.3%, and agriculture by a whopping 17.4%, the ANC released policy discussion documents for its 2015 National General Council. 

07.09.2015 / Media Releases

More

Redakteursbrief - Anderkant die reenboog: Wilgerboom-wysheid

“Onthou net een ding,” het wyle oom Hennie Pelser van die Astro-boerdery daar van Hendrina se wêreld in Mpumalanga altyd opgemerk oor planttyd, “die wilgerboom lieg nie.”  Vanjaar sou oom Hennie weer rede gehad het om sy sêding mildelik te gebruik, met wilgerbome wat oral begin bot in die ontydige warm weer wat oor die land spoel en die voorspellings van ’n droë somer ’n ongemaklike stukrag gee. 
- Landbouweekblad 

04.09.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber