News archive

News archive - August-2015

Internasionale Handel: Vrye handel sal AGOA-swaard lig

Die Amerikaanse wet op groei en ontwikkeling in Afrika (Agoa) hou talle voordele vir Suid-Afrika in, maar is ook ’n swaard oor die kop. Op lang termyn sal ’n vryhandelsooreenkoms beter wees, skryf CARIEN KRUGER.
- Landbouweekblad 

25.09.2015 / Agbiz in the news

More

Groei in landbou nie genoeg vir bevolking

Die vermoë om aan te pas by verandering sal bepaal hoe suksesvol organisasies en individue in die landbouwaardeketting vorentoe sal wees.  Dit was die boodskap van dr. John Purchase, uitvoerende hoof van Agbiz, aan markagente tydens die viering van die 70ste bestaansjaar van die Instituut van Markagente van Suid-Afrika (Imasa).
- Volksblad 

21.09.2015 / Agbiz in the news

More

Finansiers kan grondeise in die wiele ry

Die probleem van grondeise gaan nog vir ’n lang ruk met die Suid-Afrikaanse landbou wees, sê dr. John Purchase, uitvoerende hoof van die landbousakekamer Agbiz. Hy was een van die sprekers op die Plantbe­skermings- en Dieregesondheidsvereniging (Avcasa) se jaarkongres. 

18.09.2015 / Agbiz in the news

More

Agbiz calls for evidence based policy formulation

OFM News’ agri Editor Sabrina dean speaks to Agbiz CEO Dr John Purchase about several burning issues in the agriculture sector.
(OFM)

15.09.2015 / Agbiz in the news

More

SA's agri sector "technically" in recession

South Africa’s agriculture sector is technically in recession after posting significant decline over the last two quarterly surveys.  This is according to Agbiz CEO John Purchase, who says the 17,4% decline in the second quarter came after the sector had already declined by around 16% in the first quarter of the year.
- OFM 

14.09.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber