News archive

News archive - April-2015

Nuwe bestuur versterk Agri SA

Mnr. Omri van Zyl, ’n senior vennoot by die finansiëledienste maatskappy Deloitte, is as die nuwe uitvoerende direkteur van Agri SA aangestel in die plek van mnr. Hans van der Merwe wat einde November aftree. 
- Landbouweekblad 

15.05.2015 / Agbiz in the news

More

Hervorming van grond werk nie nou, sê Roelf Meyer

Bothaville. – Grondhervorming soos dit nou lyk, werk nie. 
Die regering vermors geld en niemand vind baat daarby nie, meen Roelf Meyer, voorsitter van die In Transformasie-projek. 

15.05.2015 / Agbiz in the news

More

Nuwe senior ekonoom by Agri SA

Me. Thabi Nkosi is die nuwe senior ekonoom by Agri SA in die plek van mnr. Dawie Maree, wat nou hoof van FNB se landbou-inligting en -bemarking is.
- Landbouweekblad 

15.05.2015 / Agbiz in the news

More

Subsidievoorstel

Kommersiële landboufinansiers se voorstel dat die sektor R1 miljard per jaar vir grondhervorming sal voor-skiet, is ná twee en `n half maande steeds nie op die regering se radar nie.
- Sake 24 

14.05.2015 / Agbiz in the news

More

Subsidievoorstel: Nkwinti swyg

Kommersiële landboufinansiers se voorstel dat die sektor R1 miljard per jaar vir grondhervorming sal voorskiet, is ná twee en ’n half maande steeds nie op die regering se radar nie.

14.05.2015 / Agbiz in the news

More

Statement on Recogition of Broad-Based Schemes

Find abovementioned statement linked.

14.05.2015 / Agbiz in the news

More

Cele wil Xenofobie op plase keer

Om te verhoed dat xenofobiese geweld na die platteland uitbrei, hou die landbouministerie vergaderings in die landbou- en arbeidsektore.
- Landbouweekblad 

08.05.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber