News archive

News archive - October-2011

Politiek en weer knou vertroue in landbousake

Die landbousakekamer Agbiz verwag ’n verdere afplatting van landbousakevertroue in 2014.  Dr. John Purchase, uitvoerende direkteur, en me. Lindie Stroebel, bestuurder van ekonomiese inligting, sê in ’n vooruitskouing vir die nuwe jaar landbousakevertroue was positief in die eerste helfte van 2013, maar die indeks het later in die jaar  ’n daling getoon. » More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber