One of Africa's biggest economies is looking to restrict the amount of land that can be owned by foreign investors, this at a time it is struggling for growth.
- Forbes Africa
01.04.2015 / Agbiz in the news
MoreDie Kabinet het die beleidsaksieplan vir die landbou (APAP) én die vyf jaar- strategiese raamwerk vir die landbou, bosbou en visserye goedgekeur. Hierdie goedkeuring kom te midde van ’n onthulling deur prof. Edith Vries, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, dat die volledige inwerkingstelling van die APAP nie verwesenlik kan word nie. Dit is omdat die Nasionale Tesourie die departement se begroting met R158 miljoen besnoei het.
- Landbouweekblad
20.03.2015 / Agbiz in the news
MoreThe land reform process came under intense scrutiny at the 2015 Grain SA congress. Land reform was doomed to fail if it was based on political gain, said Agbiz chairperson, Schalk Pienaar.
18.03.2015 / Agbiz in the news
MoreSA’s low growth expectations, crumbling infrastructure and increasing social burden means that minister Nhlanhla Nene must take some brave decisions, says Agbiz economist Lindie Stroebel.
16.03.2015 / Agbiz in the news
MoreDie proses binne die eenheidsforum vir die landbout (ASUF) gaan steeds voort om teen einde Maart sinvolle grondhervormingsvoorstelle aan die Regering voor te lê.
12.03.2015 / Agbiz in the news
MoreBanke en landbou-ondernemings sal grondhervorming op 'n kommersiële grondslag finansier mits kommersiële boere betrokke is en die Regering ook geld voorsien.
12.03.2015 / Agbiz in the news
MoreDie Kabinet het die beleidsaksieplan vir die landbou (Agricultural Policy Action Plan) (APAP) én die vyfjaar strategiese raamwerk vir Landbou, Bosbou en Visserye goedgekeur.
11.03.2015 / Agbiz in the news
MoreKommersiële landboufinansiers is bereid om R1 miljard per jaar vir grondhervorming voor te skiet.
09.03.2015 / Agbiz in the news
MoreIn die toekoms sal nie alleen die vragmotoronderneming aanspreeklik wees vir ’n oorlaaide vragmotor nie, maar ook die persoon wat die vrag stuur (“aanbieder”), sowel as die een wat dit ontvang (“aanvaarder”). Dié wysigings in die Padverkeerswet (Wet 29 van 1989) is daarop gemik om skade aan paaie te voorkom en veiligheid te verbeter.
06.03.2015 / Agbiz in the news
More...with the greenkeeper forum, discussing current events and happening in the agricultural industry...
Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber