News archive

News archive - January-2015

Agbiz, banke sit geldplan op tafel

Banke en landbou-ondernemings sal grondhervorming op 'n kommersiële grondslag finansier mits kommersiële boere betrokke is en die Regering ook geld voorsien.

12.03.2015 / Agbiz in the news

More

Kabinet keur aksieplan vir landbou goed

Die Kabinet het die beleidsaksieplan vir die landbou (Agricultural Policy Action Plan) (APAP) én die vyfjaar strategiese raamwerk vir Landbou, Bosbou en Visserye goedgekeur.

11.03.2015 / Agbiz in the news

More

Grondhervorming: R1 mjd. se hulp belowe as staat sy kant bring

Kommersiële landboufinansiers is bereid om R1 miljard per jaar vir grondhervorming voor te skiet.

09.03.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber