News archive

News archive - March-2011

Hawens wil tariewe met 18% verhoog

’n Aansoek om ’n tariefverhoging

wat drie keer hoër is as inflasie

is deur Transnet se Nasionale

Hawe-owerheid (TNHO) by die

hawereguleerder ingedien. Dít

terwyl die Durbanse hawe reeds

as een van die duurste hawens ter

wêreld geag word.

Die owerheid vra om ’n verhoging

van 18,06% in sy tariewe vir

2012/’13. Die uiteindelike

tariefverhoging behoort egter net

minder as 13% te wees weens

ander faktore wat bygereken word.

19.08.2011 / Agbiz in the news

More

Landbou steeds 'n belegging

As die debat oor nasionalisering aangaan, gaan die

uitwerking daarvan dekades lank gevoel word, het dr.

John Purchase, hoofdirekteur van die Landboubesigheidskamer

(LBK), op die boeredag gesê. “Ons

leef ekonomies en polities in onsekere tye. ’n Klomp

goed kan gehanteer word, maar ander nie. Produsente

moet duidelik sê watter waarde hulle na die waardeketting

bring, maar buigbaar bly.”

19.08.2011 / Agbiz in the news

More

Arm Suid-Afrikaners word ryker

Die gemiddelde huishoudelike inkomste in Suid-Afrika

styg geleidelik. Van af 2004 tot 2009 het 62% van die

land se armste mense na hoer inkomsteklasse geskuif.

Dié inligting behoort meer onder die Regering se

aandag te kom, het dr. John Purchase, hoofdirekteur

van die Landboubesigheidskamer (LBK), tydens ’n

boeredag op Tzaneen gesê.

19.08.2011 / Agbiz in the news

More

Feedback on NEDLAC's Trade and Industry chamber Strategic Session

The ABC participated in NEDLAC’s Trade and Industry Chamber (TIC) strategic session and was

represented by Dr. John Purchase and Mr Herbital Maluleke. The meeting was opened by the

Executive Director of NEDLAC, Mr. Herbert Mkhize who introduced the Chairperson of the session,

Minister Rob Davies of the Department of Trade and Industry and all delegates of the various

constituencies.

Minister Rob Davies welcomed the delegates. He reminded delegates about the challenges facing the

South Africa industries and dealt, among other issues, with:

12.08.2011 / Media Releases

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber