News archive

News archive - December-2010

Nuwe denke 'verfrissend'

Die debat oor grondhervorming in Suid-Afrika het ’n nuwe vlak betree. Vir die eerste keer

is daar planne om kommersiële boere by besluitneming oor grondkwessies te betrek. Dit is

’n welcome verandering in die Regering se denke oor grondhervorming.

Die jongste ontwikkeling spruit voort uit ’n werksessie tussen mnr. Gugile Nkwinti, Minister

van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en die georganiseerde landbou. Nkwinti

het ná die werksessie gesê dit was die eerste stap van sy department se interaksie met

kommersiële landbouers.

08.07.2011 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber