News archive

News archive - September-2014

Kabinet se ja vir aksieplan met landbou

Die Kabinet het die beleidsaksieplan vir die landbou (APAP) én die vyf jaar- strategiese raamwerk vir die landbou, bosbou en visserye goedgekeur. Hierdie goedkeuring kom te midde van ’n onthulling deur prof. Edith Vries, direkteur-generaal van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye, dat die volledige inwerkingstelling van die APAP nie verwesenlik kan word nie. Dit is omdat die Nasionale Tesourie die departement se begroting met R158 miljoen besnoei het.
- Landbouweekblad 

20.03.2015 / Agbiz in the news

More

Politically based land reform cannot succeed - Agbiz

The land reform process came under intense scrutiny at the 2015 Grain SA congress.  Land reform was doomed to fail if it was based on political gain, said Agbiz chairperson, Schalk Pienaar.

18.03.2015 / Agbiz in the news

More

There’s little space to swing the fiscal cat…

SA’s low growth expectations, crumbling infrastructure and increasing social burden means that minister Nhlanhla Nene must take some brave decisions, says Agbiz economist Lindie Stroebel.

16.03.2015 / Agbiz in the news

More

ASUF gaan voort met planne

Die proses binne die eenheidsforum vir die landbout (ASUF) gaan steeds voort om teen einde Maart sinvolle grondhervormingsvoorstelle aan die Regering voor te lê.

12.03.2015 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber