News archive

News archive - September-2010

Rolspelers wil finansiering saam takel

Verteenwoordigers van die private sektor en die Regering gaan saam planne beraam om struikelblokke in ontwikkelingsfinansiering sinvolt te oorkom.

29.04.2011 / Agbiz in the news

More

Koöperasies: Staat wil meer inmeng

en van die voorgestelde everanderinge aan die kooperasiewet(nr.14 van 2005) kan tot onnodige staatsinmenging by kooperasies lei.

29.04.2011 / Agbiz in the news

More

Kyk net hoe word landbou benadeel

Toenemende kommer oor die die staat se vermoe om goeie diens te lewer en om die landbou se mededingendheid te verseker, noodsaak dringende gesprekke.

22.04.2011 / Agbiz in the news

More

Government spending knocks wind out of South Africa’s sails

Farmers are bracing themselves for the effect of Eskoms's tariff hike on 1 April , while the price of petrol increased by 54l to almost R10l on 7 April and diesel by 70l.Administered prices or prices determined by goverment remain a driving force behind inflation.

15.04.2011 / Agbiz in the news

More

Landbou-deel te klein

Verskeie landboukenners meen dat die landbou en landelike ontwikkeling n te beskei deel van die begrotingskoek kry.

04.04.2011 / Agbiz in the news

More

Werkskepping in die soeklig

Werkskepping in die landbou en landelike ontwikkeling het n hupstoot gekry op die onlangse presidensiele beraad tussen die Regering en Besigheidseenheid Suid-AFRICA(Busa).

01.04.2011 / Agbiz in the news

More

Werkskepping: Staat en sakelui praat

Werkskepping: Staat en sakelui praat

01.04.2011 / Agbiz in the news

More

Agribusiness prospects looking up

IF ONE looks beyond the few negative factors, like land reform and other political issues, farm crime and unexpected natural disasters, prospects for the farming industry look better than they have for years.

Agribusinesses will undoubtedly share in this.

Not that food producers fared badly from March last year to the end-February this year: the share price of a listed company like Astral Foods [JSE:ARL], for example, rose by 30%, and Afgri [JSE:AFR] by about 19%.

30.03.2011 / Agbiz in the news

More

Landbou se vertroue klim skerp

Kaapstad. - Verskeie positiewe faktore in die landboubedryf het daartoe gelei dat die Landboubesigheidskamer (LBK) se vertrouensindeks sy hoogste vlak in drie jaar bereik het.

Vir die eerste kwartaal van 2011 het die indeks op 62 te staan gekom. Dit is 13% hoër as die vlak in die laaste kwartaal van 2010 en 43% hoër as die vlak in die eerste kwartaal van 2010.

“Die positiewe vertrouensvlakke word grootliks veroorsaak deur die styging in kommoditeitspryse, verhoogde internasionale vraag, die herstel in die Suid-Afrikaanse ekonomie en verbeterde landbou-omstandighede,” sê me. Lindie Stroebel, ekonoom by die LBK.

16.03.2011 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2017 by Agricultural Business Chamber