News archive

News archive - June-2013

Hoe raak 'n nasionale minimum loon die landbou?

Die ANC het die moontlike instelling van ’n nasionale minimum loon as een van sy doelwitte vir die volgende vyf jaar gelys. Landbouweekblad het met ’n paar belanghebbendes  gepraat om uit te vind hoe die dié stap die landbousektor kan beïnvloed.

24.01.2014 / Agbiz in the news

More

Hoe vaar SA ekonomie tydens demokrasie

Vanjaar vier Suid-Afrika 20 jaar as demokrasie en baie mense se lewenstandaard het aansienlik verbeter. Maar hoe lyk die groot prentjie? Hoe het die land wérklik op ekonomiese gebied gevaar?  Dr. John Purchase en dr. Koos Coetzee was dapper genoeg om in die kristalbal te gaan loer en ’n paar voorspellings oor pryse te waag 
vir die jaar wat voorlê.  » More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber