News archive

News archive - May-2012

Noord-suid-korridor goed vir handel, sê Zuma

Die ontsluiting van die noord-suid-korridor kan rompslomp by grensposte uit die weg ruim en grootskaalse inter-Afrika handel aanwakker.

Heelwat vordering is al gemaak met projekte om dié korridor (wat vanaf Durban tot by Dar es Salaam strek) te volbring. Boonop blyk die wil ook daar te wees om dit van Kaapstad tot Kaïro uit te brei.

Pres. Jacob Zuma het op die Beraad van die Afrika-Unie in Ethiopië die vordering met die korridor uitgelig.

Hy het voorgestel dat daar nie net na die ontwikkeling van die vervoerinfrastruktuur van die handelsroete gekyk moet word nie, maar ook hoe dit ’n ontwikkelingsaanslag kan hê.

27.07.2012 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber