News archive

News archive - February-2010

Voedselsekuriteit in Afrika

Die Landboubesigheidskamer (LBK) en Nuwe Vennootskap vir Afrika se Ontwikkeling (NEPAD) se Sakestigting (NBF) het onlangs ‘n werkswinkel in Pretoria gehou om die rol van landbou-ondernemings en Afrika-regerings in voedselsekuriteit te bespreek.

Die doelwit van NEPAD se Omvattende Afrika Landbou-ontwikkelingsprogram (CAADP) is om Afrika se landbou-produktiwiteit jaarliks met 6% te verbeter en om openbare beleggings in landbou na 10% van die nasionale jaarlikse begroting te verhoog, volgens die Maputo-verklaring.  Die CAADP se plan rus op 4 pilare naamlik, volhoubare grondbestuur en waterbeheer, verbetering van die landelike infrastruktuur en toegang tot markte,  die verhoging van voedselvoorsiening wat hongersnood kan verlig, asook landbounavorsing en tegnologiese aanpassing.

13.05.2010 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber