News archive

News archive - March-2010

Presentation on Rift Valley Fever outbreak

  • Mosquito-borne viral disease which affects livestock, some game and Humans
  • The disease was first recorded in the Rift Valley of Kenya in 1931 hence the name
  • An outbreak normally follows persistent heavy rainfall
  • Causes Massive abortions and death of espyounger animals

19.05.2010 / Agbiz in the news

More

Koringtarief: GSA gaan Davies pak

As die Regering dink die nuwe koringtarief gaan koringboere aanmoedig om meer hektare koring te plant, moet hy herbesin, meen kenners in die landbou.

’n Koring- en koringmeeltarief van 14,07 sent per kilogram is deur dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, ingestel.

Die koringbeskermingsvlak is van $157 per ton tot $215 per ton verhoog. Dit beteken dat plaaslike produsente nie minder nie as R1 600 per ton koring sal verdien. Die Safex-prys vir koring het op 3 Mei op R2 231 per ton gestaan.

Mnr. Neels Ferreira, voorsitter van Graan SA, is teleurgesteld dat die bedryfsorganisasie se versoek van ’n beskermingsvlak van $260 per ton nie toegestaan is nie.

Die staat voer aan dat broodpryse te hoog sou word as ’n beskermingsvlak van $260 per ton toegestaan is.

18.05.2010 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber