News archive

News archive - January-2010

Nuwe verhouding vir LBK, Agri SA

Die verandering in die verhouding tussen Agri SA en die Landboubesigheidskamer wat tans plaasvind word al vir bykans ‘n dekade bespreek, sê mnr. Hans van der Merwe.

19.02.2010 / Agbiz in the news

More

Kosproduksie moet verdubbel teen 2050

Om voedselsekuriteit in die toekoms te verseker moet kosproduksie teen 2050 wêreldwyd verdubbel, sê die Landboubesigheidskamer.

Om voedselsekuriteit in die toekoms te verseker moet kosproduksie teen 2050 wêreldwyd verdubbel, sê die Landboubesigheidskamer (LBK).

“Volgens voorspellings moet voedselproduksie teen 2030 met 50% toeneem en teen 2050 verdubbel om voedselsekuriteit in die wêreld te verseker,” sê mnr. John Purchase, uitvoerende hoof van die LBK.

26.01.2010 / Agbiz in the news

More

Copyright © 2018 by Agricultural Business Chamber